Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek ’n aanklag van moord teen ’n 15-jarige skoolseun nadat hy na bewering ’n vuurwapen gesteel en ’n 13-jarige meisie op ’n sportgrond geskiet het.
Die voormalige Protea-kolwer Rilee Roscoe Rossouw (35), huidige kaptein van die Pretoria Capitals, moes hom vandeesweek in die middernagtelike ure van Pretoria na Bloemfontein haas toe die ooievaar vr ...