Te midde van die krisis met uitbetalings aan welsynsorganisasies in Gauteng het die departement van maatskaplike ontwikkeling verlede jaar drie imbizo’s met die organisasies gehou – maar hy het geen r ...
’n Tradisionele leier (hoofman) van die Oos-Kaap is in polisieaanhouding en voorlopig uit sy amp geskors nadat hy glo twee bejaarde vroue aangerand het.
Hy het by die dood omgedraai nadat ’n Kaapse kobra hom op sy pinkie gepik het, maar Jan du Toit het wonderbaarlik herstel. Sy vrou vertel van daardie verskriklike nag – en hoe sy gedink het sy gaan ha ...