'Ja, dit is ’n bietjie soos wanneer jy op ’n vriendskaplike manier skei en alles is goed en dan sien jy jou eks die eerste ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Ria Grobler, ’n pelgrim en lid van die Krugersdorp-vrouestapgroep, sê ook: “Dis die skurwe grondpad onder jou voete terwyl jy langs plate kosmos stap en in verwondering is oor die natuur om jou.